GebedsversoekeIndien u ‘n gebedsversoek het, van watter aard ookal, stuur gerus vir ons ‘n boodskap na die onderstaande e-pos adres:margaretvdw@uj.ac.za
Om jou lidmaatbewyse op te dateer kontak asb vir Estienne by die kerkkantoor