Hoerskool

Hoërskool

Hoe lykit

Met die besige programme wat julle deesdae by die skool het, moet mens êrens net weer bietjie base touch. Kom doen dit hier...

Sondae aande het ons net die ding vir jou. Ons het ’n diens wat so reg in jou weg is. Dit begin om 18:30. Dan sing ons dat die biesies bewe met ons eie jeug bands en dan natuurlik gaan sit ons by God se voete om te hoor wat Hy vir ons wil sê.

Ons is nog sterk besig met iets spesiaal vir julle op Vrydae aande. (D.O.B) Al wat ek sê is popcorn, flieks, koffie, LAN, need I say môre. Watch this space.

Om te verseker dat jou besonderhede op ons databasis op datum is klik hier.
Voltooi en e-pos na Estienne@wilgespruit.co.za of faks na (011) 768-1885