Lidmaatskap

Aansoek om Lidmaatskap

Om by ons gemeente in te skakel, kan die onderstaande vorm voltooi word en faks dit asseblief na (011)768 1885 vir die Registerhouer se aandag.

Lidmaatinligting Nuwe Lidmate

 

Om te verseker dat jou besonderhede op ons databasis op datum is klik hier.
Voltooi en e-pos na Estienne@wilgespruit.co.za of faks na (011) 768-1885