Ps 15 Preekreeks

Sondag 19 Augustus 2012 begin ons weer met ‘n nuwe preekreeks

“Hoe om ‘n lewe waarvan God hou te leef in 2012”

Sondagoggend 26/8:  “Om die waarheid te praat” - Ps 15: 2b - 3

Sondagaand 26/8:  “Om dié te eer wat eer verdien” - Ps 15:4a

Sondagaand 2/9: “Om getrou te bly aan die beloftes wat jy gemaak het” - Ps 15:4b

Sondagoggend 9/9: “Om die regte houding teenoor geld hê” - Ps 15:5a

Sondagaand 9/9: "Om `n onwankelbare lewe te leef" - Ps 15:5b

 

Om te verseker dat jou besonderhede op ons databasis op datum is klik hier.
Voltooi en e-pos na estienne@wilgespruit.co.za of faks na (011) 768-1885