Takkies

Takkies !!!!!!

Bende 4 uitgesny kleiner~2
Jis julle rakkers

Ons het ’n nuwe jaar afgeskop en so ook nuwe speletjies. Die jaar het ons hande gevat met laerskool Helderkruin en word Takkies daar aangebied op Woensdae middae vanaf 15:15 tot 16:00.

Ons speel en lag en kuier sommer lekker saam en leer natuurlik ook meer van ons Pappa.

Kom join ons asb. op Woensdae enige iemand vanaf  graad 2 tot graad 6 . Ons is langs die netbal velde. Glo my, jy kan ons nie mis nie, volg net die geraas.

Kan nie wag om jou daar te sien nie.

Vir enige navrae skakel Estienne by die kerk kantoor (011 764 2000)of vir Ds. Morné Bruwer (082 85 77779)

Om te verseker dat jou besonderhede op ons databasis op datum is klik hier.
Voltooi en e-pos na Estienne@wilgespruit.co.za of faks na (011) 768-1885