Waar is ons

Meer oor ons

Wilgespruit gemeente kan jou baie seën bied: Liefde en Christelike vriendskap -omgee en deel met mekaar - doelgerigte toerusting - inspirerende boodskappe -vreugdevolle sang en musiek - geleenthede om geestelik te groei en dinge te leer -die geleentheid om Christus te dien - 'n intieme verhouding met God die Vader en die Gees - 'n gevoel dat jy tuisgekom het - 'n plek wat jy inderdaad jou geestelike tuiste kan noem.

S 26° 07’ 37.7”
E 027° 51’ 0.2”

 

 

S 26,12714°
E 27,85033°

 

 

S 26° 7,628”
E 27° 51,020”

Kaart Wilgespruit~5

Om jou lidmaatbewyse op te dateer kontak asb vir Estienne by die kerkkantoor