Waardes en Fokus

Waardes en Fokusareas

Waardes:

  • Wedergebore wees in Christus
  • 'n Lewende verhouding met die lewende God hê
  • Betrokke raak by 'n selgroep
  • Betrokke wees by die eredienste
  • Jou tiende gee
  • By 'n bediening betrokke wees
  • Fokusareas:
  • Gebedsaksies, Lofprysing en Aanbidding
  • Delf in die Woord, Prediking
  • Kleingroep/Selgroep ontwikkeling
  • Jeug, Gesinne, Huwelike, elke Indiwidu
  • Gemeenskapsbetrokkenheid
  • Bemoediging en Ondersteuning
  • Barmhartigheid, Evangelisasie en Sending
  • Gefokusde toerusting

Om te verseker dat jou besonderhede op ons databasis op datum is klik hier.
Voltooi en e-pos na Estienne@wilgespruit.co.za of faks na (011) 768-1885