Werkende Jeug

JWJ (Jong Werkende Jeug)

Dit is moeilik om in te skakel met julle besige programme, werk en en en ...

Ons het ’n selgroep wat spesifiek vir julle gevorm en gevou is.

Ons kom by mekaar op Donderdae aande om 19:00 by die lapa.

Kom leer meer van God en dalk ontmoet jy ook nog nice mense, mens weet nooit.

Om te verseker dat jou besonderhede op ons databasis op datum is klik hier.
Voltooi en e-pos na Estienne@wilgespruit.co.za of faks na (011) 768-1885