Die WilgeNuus is ons gemeente se nuusblad rondom ons aktiweteite wat reeds plaasgevind het.
Laat weet asb vir annelize@wilgespruit indien U graag inligting aangaande ‘n gemeente of selgroep aktiweteid met die res van die gemeente wil deel.
Vorige Aktiwiteite
Kampvuurerediens
Geldsake deur Hein Kruger
Barmhartigheidsbediening - GHOLFDAG
Huweliksverryking Dagseminaar - Dorings & Rose
Om te verseker dat jou besonderhede op ons databasis op datum is klik hier.Voltooi en e-pos na Estienne@wilgespruit.co.za of faks na (011) 768-1885