"Triple Take Away" is ons fondsinsameling vir die jaar, ons kan ongelukkig nie Basaar hou nie en daarom besluit om die "take away's" te rëel. Volledige lys  van alles om te bestel in die pdf formaat beskikbaar.  Sien ook advertensie onder vir datums. Skakel Bernice in kerkkantoor indien u belangstel om te bestel.

Kontak

011 764 2000

Volg ons op

  • Facebook Social Icon

©2018 by NG Kerk Wilgespruit. Proudly created with Wix.com