Spruitertjies
Elke Woensdag middag vanaf 16:00 - 17:00 kuier ons maatjies lekker saam met Ds Braam by die kerk.
Ons sing, ons speel, en ons leer van Jesus. Wat kan dan nou lekkerder as dit wees.
Arts & Crafts, bak & brou, verskeidenheid van speletjies, lekker saam sing liedjies en vele meer.
Enige maatjie is baie welkom om by ons te kom kuier.
Toegang is gratis.
Plek in die Kerksaal.

