Kontak

011 764 2000

Volg ons op

  • Facebook Social Icon

©2018 by NG Kerk Wilgespruit. Proudly created with Wix.com

JONG WERKENDES

"Ons hier by Wilgespruit is opgewonde oor die jong werkendes in ons gemeente. 

Die jong werkendes staan bekend as die Espresso groep. Enige een is welkom om hulle te join op al die avonture wat hulle aanpak. Soms sommer net 'n lekker pizza en ander kere iets meer uitdagend soos Lazer tag. Ons Jong werkendes is onmisbaar in hulle werk in die WilgeBean Cafe en vind hulle self tuis in ons aanddienste. As jy wil aansluit by hierdie beweging in die gemeente is jy meer as welkom. Kontak gerus vir Ds. Braam in hierdie verband."