top of page
JUNIOR GROEP
Graad 1 - 3
Die Junior jare van Sondagskool is vol opwinding en groei met die fokus daarop om 'n stewige geloofs fondasie te lê.
Tydens hierdie jaar wil ons onder andere graag die volgende bereik:
-
Bybelkennis se fondasie lê.
-
Die jaargroep as Jesus-vriende saamsnoer.
-
Die basiese beginsels van die evangelie op 'n maklike en speelvolle manier oordra.
-
Kinders help om gesonde geloofsgewoontes te vestig.
-
Kinders help verstaan dat Jesus vir hulle lief is.
-
Die vreugde van Christenskap oor te dra.
Ons doen dit aan die hand van die volgende litteratuur:
Die Sondagskool lesse word aangebied op Sondae in die skool kwartaal om 09:30, besoek gerus ons kalender vir watter Sondae dit insluit.
JUNIOR BEGELEIERS:
Graad 1
Chane van Jaarsveld
Graad 2
Chantelle-Marié & Dionné
Graad 3
Jordan Masencamp
Gebruik die volgende skakel vir meer inligting om te registreer:
bottom of page