Graad   4 - 7

SENIOR GROEP

13 JUNIE 2021

SONDAGSKOOL LES 16

LUISTER/SING SAAM MET DIE LIEDJIE:

AKTIWITEIT:

RAAI-RAAI!
WAT IS DAAI!

1. Blinddoek iemand.
2. Plaas 'n voorwerp in hulle hande.
3. Hulle moet raai wat dit is.

Stuur vir ons 'n foto/video hiervan na die JEUG WHATSAPP nommer toe!

Graad 4

Eloise du Preez

Graad 5

Sonette Yzelle

Graad 6

Nadia Janse van Rensburg

Graad 7

9.Gerhard F.jpg

Gerhard Ferreira