top of page

Graad  7 - 10

TIENER GROEP

Tienerjare is opwindend, vol lewe en verseker vol vrae. Sondagskool in hierdie lewensfase is 'n plek vir persoonlike en geestelike groei soos tieners hulle identiteit vestig.

Tydens hierdie jare wil ons onder andere die volgende bereik:

  1. 'n Veilige ruimte, waar vrae eerlik beantwoord word.

  2. Diep Bybelkennis.

  3. 'n Verstaan van God, 3-enig.

  4. Insig in kerkwees en hoe ek inpas in die kerk.

  5. Hoe my lewe as Christen behoort te lyk.

  6. Hoe om alledaagse probleme, geestelik aan te pak.

  7. Wie EK is in Christus.

  8. Die inoefening van geloofsgewoontes.

  9. Die bou van gesonde verhoudings. 

Ons doen dit aan die hand van die volgende litteratuur:

20230918_103919_edited.jpg

Die Sondagskool lesse word aangebied op Sondae in die skool kwartaal om 09:30, besoek gerus ons kalender vir watter Sondae dit insluit.

TIENER GROEP BEGELEIERS:

Graad 7

WhatsApp Image 2022-01-10 at 17.37.00.jpeg

Frandri Smith

Graad 8

7.Sonnette y.jpg

Sonette Yzelle

Graad 9

13.Ronnie.jpg

Ronnie Harper

Graad 10

9.Gerhard F.jpg

Gerhard Fereira

Gebruik die volgende skakel vir meer inligting om te registreer:

bottom of page