Graad  8 - 10

HOËRSKOOL GROEP

7 MAART 2021

SONDAGSKOOL LES 5

LUISTER SAAM NA DIE VOLGENDE LIED:

AKTIWITEIT KEUSE 1:

KLEUR EKSPERIMENT

Stap 1: Gooi 250ml water in 'n glas.

Stap 2: Gooi 2 druppels voedsel kleursel in  die water.

Stap 3: Roer

Stap 4: Kyk die water het van kleur verander.

Stap 5: Gooi 50ml JIK in die water.

Stap 6: Roer

Stap 7: Kyk die water is weer helder skoon.

NB: Maak seker jy neem jou eksperiment af en stuur vir ons die video.

SONDE IS SOOS DIE KLEURSEL IN DIE WATER, DIT VERKLEUR EN BEINVLOED ONS LEWENS, MAAR JESUS SE LIEFDE EN VERGIFNIS IS SOOS DIE JIK WAT JOU HART WEER SKOON WAS.

AKTIWITEIT KEUSE 2:

HANDE WAS AKTIWITEIT

STAP 1: VAT 'N BAK MODDER EN MAAK JOU HANDE LEKKER VUIL!

STAP 2: VAT 'N BAK SKOON WATER EN SEEP EN WAS JOU HANDE

VOEL DIE VERSKIL TUSSEN VUIL EN SKOON HANDE, JESUS SE LIEFDE EN VERGIFNIS WAS ONS SKOON VAN DIE SONDE IN ONS LEWENS.

NEEM 'N VIDEO EN STUUR AAN JOU SONDAGSKOOL ONDERWYSER

Graad 8

Cristelle de Lange

Graad 9

Michelle & Peter Carstens

Graad 10

Eric & Mandi de Jager

Kontak

011 764 2000

VOLG ONS OP:

  • YouTube
  • Facebook Social Icon