top of page

VOORSKOOL

3 TOT 6 JARIGES

Die Voorskool Sondagskool jare is vol pret en opwinding, so ontwerp om kinders opgewonde oor die evangelie te maak en tasbaar Jesus se liefde te ervaar.

Tydens hierdie jaar wil ons onder andere graag die volgende bereik:

  1. Verhoudings bou.

  2. Basiese Bybelkennis as fondasie vestig.

  3. Die ritme van kerk toe kom en Sondagskool aanleer.

  4. Vir kinders wys dat dit lekker is om van Jesus te leer.

  5. 'n Spesiale spasie vir Jesus in hulle lewens skep deur basiese geloofspraktyke te vestig.

  6. Om kinders lief te hê en so hulle te leer van Jesus se liefde vir hulle.

Ons doen dit aan die hand van die volgende litteratuur:

20230918_103254_edited.jpg

Die Sondagskool lesse word aangebied op Sondae in die skool kwartaal om 09:30, besoek gerus ons kalender vir watter Sondae dit insluit.

VOORSKOOL BEGELEIERS:

1.Mariette v.jpg

Mariëtte van Rooyen

WhatsApp Image 2022-01-10 at 16.52.42.jpeg

Soné Grobbelaar

Gebruik die volgende skakel vir meer inligting om te registreer:

bottom of page