Kontak

011 764 2000

Volg ons op

  • Facebook Social Icon

©2018 by NG Kerk Wilgespruit. Proudly created with Wix.com

Wilgespruit Sondagskool
Junior Sondagskool

Junior Sondagskool (Voorskool tot Graad 6) Sondae 09:30 kom hulle in die saal bymekaar, waarna

hulle verdaag na hulle klasse. Om 10:30 is die klasse klaar en kan die leerders huistoe gaan.

Die Junior Sondagskool volg die Paideon Sondagskool Reeks en is mal daaroor.

Senior Sondagskool

Die senior Sondagskool (Graad 7 tot Graad 11) kom sondae vanaf 17:30 by hulle klasse bymekaar, die belydenisklas begin om 17:00 in die lapa. Om 18:00 beweeg die sondagskool klasse na die kerk waar hulle saam die aanddiens bywoon. Om 19:00 is die diens klaar en kan almal huistoe gaan.

Die senior sondagskool doen beide interne sowel as ekstrene lesse, kursusse en materiaal.