top of page
Happy group of friends

Ek is in Graad 7 en wil graag die diens bywoon.

Baie dankie, ons sien jou by die Graad 7 diens.

White Brick Wall

GRAAD 7 DIENS
22 OKTOBER 08:30

Ons nooi al die Graad 7's en hul ouers uit na die Graad 7 diens 2023 toe. By hierdie diens sê ons vir Jesus dankie vir al jou Laerskool jare en vra Sy seën vir die Hoërskool jare wat kom. Verder wil ons julle ook graag bekendstel aan van die Leiers van jou nuwe skool en so dit vir jou ook makliker maak wanneer die skool weer begin. Ons gee ook vir elke Graad 7 'n klein geskenkie en vra daarom vir julle om ons net te laat weet dat jy kom. Almal is welkom, al is jy nie in die gemeente nie, jou vriende is ook welkom, laat weet ons net as hulle in Graad 7 is.

bottom of page