top of page

ONS IS PASSIEVOL
OOR KINDER EN TIENER BEDIENIG

By Wilgespruit is ons kinders en tieners vir ons baie belangrik. In hierdie vormingsjare van ons kinders is dit so belangrik om die regte fondasie te lê vir 'n leeftyd se toewyding aan die Here. Ons as gemeente wil graag jou vennoot word in die geloofsvorming van jou kinders. Ons doen dit deur ons unieke Saaldienste, Sondagskool, Kampe, Jeug- en kinderweke, Donderdae Jeug aande, informele Jeug kuiers, Eksamen anti-stress kuiers, Lofsprysings aande en soveel meer.

Kontak ons gerus by 083 436 3457 vir meer inligting

KONTAK:

011 764 2000

VOLG ONS OP:

  • YouTube
  • Facebook Social Icon
bottom of page