top of page


JUNIOR GROEP
GRAAD 1 TOT 3
TYDENS HIERDIE VORMENDE JARE IS ONS FOKUS OM 'N STEWIGE GELOOFS FONDASIE TE VESTIG.
Ons wil daarom die volgende bereik:​
-
Bybelkennis se fondasie lê.
-
Die jaargroep as Jesus-vriende saamsnoer.
-
Die basiese beginsels van die evangelie op 'n maklike en speelvolle manier oordra.
-
Kinders help om gesonde geloofsgewoontes te vestig.
-
Kinders help verstaan dat Jesus vir hulle lief is.
-
Die vreugde van Christenskap oor te dra
JUNIOR GROEP LITTERATUUR:

Graad 1

Graad 2

Graad 3
bottom of page