top of page



TIENER GROEP
Tienerjare is opwindend, vol lewe en verseker vol vrae. Sondagskool in hierdie lewensfase is 'n plek vir persoonlike en geestelike groei soos tieners hulle identiteit vestig.
GRAAD 7 TOT 10
​Tydens hierdie fase wil ons graag die volgende bereik:
-
'n Veilige ruimte, waar vrae eerlik beantwoord word.
-
Diep Bybelkennis.
-
'n Verstaan van God, 3-enig.
-
Insig in kerkwees en hoe ek inpas in die kerk.
-
Hoe my lewe as Christen behoort te lyk.
-
Hoe om alledaagse probleme, geestelik aan te pak.
-
Wie EK is in Christus.
-
Die inoefening van geloofsgewoontes.
-
Die bou van gesonde verhoudings.
bottom of page