top of page

SONDAGSKOOL

WAAR KENNIS OOR GELOOF PRET IS

In 'n wêreld oorlaai met inligting en media platvorms word ons kinders en jeug konstant blootgestel aan 'n wye verskeidenheid van invloede. Wilgespruit se Sondagskool wil daarom juis kinders en jeug toerus met genoeg kennis oor God en hul geloof, dat hul sal weet wat die WAARHEID is en dit kan verwoord in die wêreld waarin hulle leef.

in die gewone (1)_edited.jpg

WILGESPRUIT SONDAGSKOOL

Ons bereik ons doel deur Kennis-gedrewe Sondagskool litteratuur te kombineer met 'n persoonlik aanslag waar elkeen spesiaal voel. Ons glo dat die Sondagskool onderwyser 'n reisgenoot vir die lewe behoort te word vir elke leerder wat in daardie klas is. Daarom bly dieselfde onderwyser saam met 'n klas van Graad 1 tot by Belydenisklas. Sodoende word daar diep verhoudings gebou en omdat geloof so 'n persoonlik saak is, is dit ideaal vir die oordrag van kennis.
Sondagskool klasse word aangebied op Sondae tydens die skoolkwartaal na die Oggenddiens en Saaldiens om 09:30 by die Jeug Sentrum.

Vanaf Gr. RR tot by Gr. 10 is welkom om enige tyd van die jaar te registreer en aan te sluit. Voornemende Belydenisklas leerders moet jaarliks in die derde kwartaal inskryf vir die volgende jaar. Registrasie koste beloop R150 per jaar.

Kom maak ook gerus 'n draai en kyk of jou kind aanklank vind.

Ons sien uit daarna om julle te ontvang.

Deirdré Opperman

Sondagskool hoof

Chrizelle Smith

Sondagskool onderhoof

1.Mariette v.jpg

Mariette van Rooyen

Voorsitter - Jeug Bediening

Nicolette.jpeg

Nicolette vd Merwe

Administrasie

Elzette.jpg

Elzet du Plessis

Voorskool Onderwyser

Christie Fraser.jpg

Christie Fraser

Graad 1 Onderwyser

Mel Laing_edited.jpg

Mel Laing

Graad 2 Onderwyser

Esmerelda Taylor.jpeg

Esmerelda Taylor

Graad 3 Onderwyser

Derrick Laing.jpeg

Derick Laing

Graad 4 Onderwyser

Estelle Laubscher .jpg

Estelle Laubscher

Graad 5 Onderwyser

FB_IMG_1737470285121.jpg

Adri van Wyk

Graad 6 Onderwyser

3.Yolande T.jpg

Yolandé Terblanche

Graad 7 Onderwyser

Nerina.jpeg

Nerina Smit

Graad 9 Onderwyser

5_edited.jpg

Melinda Visser

Graad 8 Onderwyser

7.Sonnette y.jpg

Sonette Yzelle

Graad 10 Onderwyser

braam.png

Ds Braam Smith

Belydenis Onderwyser

13.Ronnie.jpg

Ronnie Harper

Belydenis Onderwyser

Unandri Scheeres.jpeg

Unandri Scheeres

Belydenis Onderwyser

Kara Botha.jpeg

Kara Botha

Aflos

Carina Harper.jpeg

Carina Harper

Aflos

9.Gerhard F.jpg

Gerhard Ferreira

Aflos

Amanda Nel.jpg

Amanda Nel

Aflos

KONTAK:

011 764 2000

VOLG ONS OP:

  • YouTube
  • Facebook Social Icon
bottom of page