top of page
40 dae.png

Meer oor Jaco se Boek

Leef Lig.png

Jaco Strydom nooi ons uit om te kyk na die vroeë volgelinge van Jesus se manier van doen;  dit wat die kerk van Christus laat uitstaan het en duisende volgelinge gelok het.  Ons kan vandag baie by hulle leer. 

Hy lig vyf gewoontes uit: 

  • sonder jouself af in gebed,

  • reis lig,

  • leef in eenheid,

  • wees goed vir jou vyande,

  • gee om vir die wêreld en gaan uit en doen dit wat jy geleer het.

 

Jaco vra ons elkeen om nuut te kyk na hoe ons lewe, om ons dinge anders te doen, en aan te hou daarmee totdat dit ‘n gewoonte word.  So kan ons geestelik groei, ‘n verskil maak in hierdie wêreld en "lewe in oorvloed" waarvan Jesus praat voluit beleef.

KONTAK:

011 764 2000

VOLG ONS OP:

  • YouTube
  • Facebook Social Icon
bottom of page