top of page
Green Leaf

SENIOR GROEP

GRAAD 4 - 6

Die Senior Sondagskool jare is van die lekkerste jare van Sondagskool. Alhoemeer avonture van die Bybel word verken en ons kan lekker oor die geloof begin gesels.

Tydens hierdie fase wil ons graag die volgende bereik:

  1. Wat beteken dit om te glo?

  2. In Wie of wat glo ek?

  3. Wie glo saam met my?

  4. Wie is God?

  5. Wat het Jesus vir my gedoen?

  6. Wat is die kerk?

  7. Wat is die verskil tussen die Ou en die Nuwe Testament?

  8. Hoe werk die Bybel?

Gradient Background_edited.png
IMG-20250205-WA0010_edited.jpg

KONTAK:

011 764 2000

VOLG ONS OP:

  • YouTube
  • Facebook Social Icon
bottom of page