top of page

  MNR EN MEJ MAKITI - 2026 

Die jaar se tema is "Sixties" lekker pret en kleurvol Kom wys jou heel beste Sixties uitrusting en jy kan groot pryse wen, en bekroon word as Mnr of Mej Makiti 2026. Hier is wat jy moet weet om deel te neem: Datum: Saterdag 29 Augustus 2026 Plek: NG Wilgespruit, by die Mimosa Makiti in die saal. Tyd: Die kompetisie begin 9:00, deelnemers kan van 8:00 af arriveer. Kategoriëe: Volgens geslag en ouderdom ingedeel.

Koste: R60 per deelnemer Die inskrywingsgeld kan inbetaal word of op die dag betaal word. Indien jy graag wil inbetaal kan jy die volgende besonderhede gebruik:

ABSA NG Wilgespruit Rek nr: 0330 580 585 Verwysing: Model en deelmener se Voorletter en Van. Bewys van betaling kan aan jeug@wilgespruit.co.za gestuur word.

KONTAK:

011 764 2000

VOLG ONS OP:

  • YouTube
  • Facebook Social Icon
bottom of page