top of page


VOORSKOOL GROEP
2 TOT 5 JARIGES
Die Voorskool Sondagskool jare is vol pret en opwinding, so ontwerp om kinders opgewonde oor die evangelie te maak en tasbaar Jesus se liefde te ervaar.
Met hierdie groep wil ons graag die volgende bereik:
-
Verhoudings bou.
-
Basiese Bybelkennis as fondasie vestig.
-
Die ritme van kerk toe kom en Sondagskool aanleer.
-
Vir kinders wys dat dit lekker is om van Jesus te leer.
-
'n Spesiale spasie vir Jesus in hulle lewens skep deur basiese geloofspraktyke te vestig.
-
Om kinders lief te hê en so hulle te leer van Jesus se liefde vir hulle.

bottom of page