top of page




Ons Jeug staan bekend as #Believe it
Ons fokus is op Tieners tussen graad 7 en graad 12.
Ons kuier, raak diep, speel, sing en gesels saam oor die Here.
Saam groei ons in geloof en bou AWESOME vriendskappe.
Jeug byeenkomste is Donderdae 18:00 - 20:00 in die saal.
Almal is welkom, kom maak 'n draai.
bottom of page