top of page
MAKITI (1).jpg

DIE MIMOSA MAKITI

DAAR IS IETS VIR ALMAL

Die MIMOSA MAKITI is 'n jaarlikse fees wat aangebied word deur NG Gemeente Wilgespruit. Die fokus van die Makiti is om die gemeenskap bymekaar te bring, lekker saam te kuier en om fondse vir die gemeente te genereer.

Kom kuier gerus by ons, toegang is gratis.

OM TE EET EN DRINK:

PANNEKOEK

KERRIE & RYS

HAMBURGERS

BOEREWORSROLLE

'POCKETS'

HEERLIKE GEBAK

BASAAR POEDING

GROOT EN KLEIN KOEKE

LEKKERGOED

KOFFIE, TEE, CAPPUCCINO

HOT CHOCOLATE

KOELDRANK

VERMAAK:

WILGESPRUIT'S GOT TALENT

Vrydag en Saterdag in die Kuiertent

MNR EN MEJ MAKITI

Saterdag in die Saal

SPELETJIES:

VISSIEVANG

SPRINGKASTELE​

SANDART

ORBI-WARS

CARNIVAL GAMES

POOLTAFEL

ARCADE GAMES

LEGO ROOM

TAFELTENNIS

EN VELE MEER

OM TE KOOP:

KONFYT

GESKENKE

NAALDWERK

HANDGEMAAKDE ITEMS

2DE HANDSE BOEKE

EN VELE MEER

GEMEENSKAPS INTERAKSIE:

VERSKEIE ROLSPELERS IN DIE GEMEENSKAP SAL TEENWOORDIG WEES.

Kom gesels gerus met hulle, hoor waarmee hulle besig is en hoe ons as 'n gemeenskap kan hande vat. 

DIE PLEK OM TE WEES IS BY DIE MIMOSA MAKITI FEES!!!

KONTAK:

011 764 2000

VOLG ONS OP:

  • YouTube
  • Facebook Social Icon
bottom of page