

Webtuiste Padkaart
Ons weet dit is soms moeilik om jou pad te vind in 'n gemeente.
Daarom het ons 'n Webtuiste padkaart gemaak.
Kyk onderaan watter lewensfase of aksie is toepaslik op jou en druk op die knoppie wat jou sal neem na die volledige inligting daaroor.
Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie.

Kinder bediening
Kinders onder 13 jaar
By Wilgespruit wil ons graag kinders opgewonde maak oor 'n lewe saam met Jesus. Ons glo daarin om kinders interaktief, maar ook konstruktief van Jesus te leer. Ons glo daarin dat Geloofsvorming primêr in die huisgesin plaasvind en wil daarom graag 'n vennoot word van die geloofsvorming wat in jou huis plaasvind.
Ashley Jones
Tech Lead
Write a bio for each team member. Make it short and informative to keep your visitors engaged.
123-456-7890


Tess Brown
Office Manager
Write a bio for each team member. Make it short and informative to keep your visitors engaged.
123-456-7890
Lisa Rose
Product Manager
Write a bio for each team member. Make it short and informative to keep your visitors engaged.
123-456-7890
